Ek het nou die dag die eende (of is hulle ganse?) afgeneem toe ons vir 'n naweek weg was na Lake Chelan WA. Mooi pic ne? Die son was net besig om onder te gaan en die lig was pragtig en sag maar die water het te mooi geblink.
Dit laat my dink aan my ma se opmerking jare gelede waar sy altyd vir my gesĂȘ het "my kind as jy in 'n situasie is waar jy panic, skop net jou voetjies vinniger maar moenie dit op jou gesig wys nie" Ek dink sy het 'n swaan ingedagte gehad maar nou ja my gans eende is seker close genoeg.
Skop sussie skop-ek dink aan jou en bid dat dit klap. Die lang email is in die pos :-)