Na al die storms wat ons kus verlede jaar beleef het, is Gonubie se see stadig maar seker besig om weer na iets te begin lyk. Ons het gister (en vanmiddag) bietjie daar gaan stap. Dit was absolute stunning weer, nou nie vir die surfers nie, geen wind nie en die temperatuur is so 25. Die son was bietjie sleg en ek't nie 'n idee gehad wat ek afneem nie, want dit was direk in die son in (met my selfoon, nogal!); ek dink die foto het baie goed uitgekom!
Eks so bly die strand is weer mooi! Het hulle die board walk al reggemaak?
ReplyDelete