Ek het gister vir Lizbe se dogtertjie 'n muis cupcake nes gemaak. Ek het die patroon gesien in 'n tydskrif en gedink dis net te oulik. Dit was egter 'n vreeslike job wat 2.5 dae geneem het. Die muisies is klein omtrent 5cm (die kleintjies) en so 10cm die pa en ma muis. Ek gaan vir haar pos - hoop maar sy hou daarvan. Marelie gooi net allerhande skimpe dat sy dit sal hou!!
Ek neem Marelie glad nie kwalik nie - ek sou dit definitief probeer hou het as ek sy was, dis pragtig!
ReplyDelete