Thursday, September 25, 2008

Die Herfsboom



Ek is so verskriklik trots op my kind - hy het 'n silwer toekenning gekry vir sy "Herfsboom". Net 10 toekennnings per graad (van 1 tot 7) is toegeken en ek dink hierdie is die mooiste boom wat nog ooit geskilder is!

2 comments:

  1. ag gee hom 'n stywe druk van my af!!! dis wonderlik. ek wens mens kon daai spontaniteit en kreatiwiteit van mens se kind dae af bottel! hoe ouer ek raak hoe meer geforseerd en stywer word my "kuns" voel dit vir my. sy boom is regtig pragtig!!

    ReplyDelete
  2. Ja nee, ek wens ek kon met so min moeite kreatief wees! Op my oudag moet die weer en my hormone en die getye alles in lyn wees voordat ek kreatief raak!

    ReplyDelete