Hier is dit tradisioneel om gedurende die herfs 'n krans op jou voordeur te hang. Ek het gister myne gemaak - miskien 'n bietjie te bright kleure maar eks nou nie heeltemal tradisioneel nie! Eks mal oor die voordeur versierings vd Amerikaners. Almal se stoepies is so mooi versier. Dit is nou appel en peer tyd hier vir die boere en die bome hang tot oorlopens toe vol. Een van die dae sal die groot pampoene weer beskikbaar wees en dan sal ek pampoene by die voordeur ook bysit. Ek sal dan die appels in die krans vervang met plestiek pampoentjies.
Dis nou een ding vd Amerikaners waarvan ek baie hou - hulle het altyd iets wat hulle vier! Dis 'n baie mooi krans wat jy daar gemaak het - kom al die goete uit jou tuin?
ReplyDeleteHello, I like this blog.
ReplyDeleteSorry not write more, but my English is not good.
A hug from Portugal
dis als plestiek!!
ReplyDeleteEk hou nie van die Anastacio se logo op ons blog nie...
ReplyDelete