Tuesday, September 30, 2008

Twin Tunnels hike


Ben was vandag af en daar was absoluut geen wind vir hom mee te seil nie. Ons besluit toe om te gaan hike by Twin tunnels hier in die dorp. Dit is 'n redelike steil klim na bo maar wanneer mens bo kom is dit die ongelooflikste uitsig oor die hele gorge en columbia rivier. Toe ons so amper bo is het ek hierdie foto geneem. Die rots was net vir my so mooi met die rivier wat agter net so uitloer. Heerlike oggend....

1 comment:

  1. 'n Stunning foto... Dit klink vir my asof dit 'n ernstige oefensessie was!

    ReplyDelete