Vanoggend stap ek uit my voorstoep om te sien of dit gaan reen en toe skyn die son reg op die puntjie van Mt Hood wat uitsteek. Te pragtig. Hulle voorspel mooiweer vir vandag maar die wolke lyk maar nog dreigend. Ek en Marelie is alweer oppad sokker toe. Hoop die reen bly weg vir die vlge 2 ure
Wow! Is hierdie die eerste sneeu op Mt Hood vir die winter?
ReplyDeletegenadiglik nog nie. mt hood is 'n gletser op sy boonste punt so daar is die hele jaar sneeu op hom. die onderkant smelt als gedurende die somer en ons hou daarvan om in die somer in die woude te gaan hike. dit lyk so totaal anders as met die sneeu daar.
ReplyDelete