Sunday, November 9, 2008

Aloha!


Ons Dinner Club het Vrydagaand ons kwartaalikse ete gehad en die tema was Hawai. Dit was 'n heerlike aand en ek dog ek sal jou wys hoe die tafel gelyk het. Daar was vissies in die glaspotte op die tafel - is dit nie pragtig nie?

2 comments:

  1. oe dit lyk regtig tropies en lekker! Ek het nie geweet julle behoort aan 'n dinner club nie? hoe werk dit? moet julle ook partykeer etes aanbied?

    ReplyDelete
  2. Ons is 9 couples wat in groepe van 2 of 3 couples elke kwartaal iets reel. Al 9 couples dra iets by afhangende van wat die organiseerders besluit. Ons kom dan by iemand se huis bymekaar en kuier tot die son opkom! Ons beurt was in Feb en ons het 'n Valentines Fondue by die Flourbasket gehou. Dis regtig 'n lekker manier van kuier sonder dat dit iemand 'n fortuin kos!

    ReplyDelete