Wednesday, November 26, 2008

Prysuitdeling


De Villiers-hulle het gister prysuitdeling by die skool gehad. Nie maklik om hom op die afstand te sien nie, maar hy is 2de van regs af. Dit is tog so belangrik vir hom om te weet een

van ons sit erens in die saal!

1 comment:

  1. en ai voel so 'n moederhart nie trots as daai stralende gesiggie so oor die mense na jou soek nie?!!
    ek gun elke kleinste prestasie vir ons kinders - ek is so dankbaar dat ons hulle het!!!

    ReplyDelete