Friday, November 14, 2008

Ben se winkel


Ek het vir my Ben vertel van jou Ben se shop en gisteroggend toe ons wakker word vertel hy my hoe hy wakker geskrik het in die middel van die nag en gedink het hy het vir Ben 'n idee oor hoe om die shop te laat aangaan! Gelukkig het hy my nie wakker gemaak met sy briljante (!) idee nie want toe ons daaroor praat was dit sommer 'n droom en nie regtig 'n plan nie. Maar net om te sê julle is regtig in ons gedagtes al die tyd - ons droom nou al van julle!!
En mis julle verskriklik...................

Bietjie troos:
Proverbs 3:21 -24
My son, preserve sound judgement and discernment, do not let them out of your sight; they will be life for you, an ornament to grace your neck. Then you will go on your way in safety, and your foot will not stumble; when you lie down, you will not be afraid; when you lie down, your sleep will be sweet.

Ons stuur vir julle baie liefde

1 comment:

  1. Baie Dankie hiervoor! Julle het nie 'n idee hoe ons dit waardeer nie. Ons gaan maar deur 'n rowwe tyd, jongie. Bid asseblief net dat ons in die HERE se Wil se wees. Om op 'n plek te wees waar die HERE jou nie wil hê nie, moet hel wees! On skry aanmekaar "confirmation om an te gaan, maar die finansiële aspek realiseer op die stadium glad nie. Ons kan nie die plot hier mis nie!

    ReplyDelete