Wednesday, November 19, 2008

Love one Another


Na aanleiding van jou blog nou die dag... Weet jy hoe moeilik dit is? Ja, ek weet jy weet! Dis maklik om die lief te hê wie jou liefhet, maar O genade! Die skuurpapier-mense in 'n ou se lewe is minder maklik. En daar is heelwat van hulle by die werk. Maar mag die HERE my die krag en genade gee om my self te vergeet en te onthou dit gaan nie oor my nie...

1 comment:

  1. jong ken ek nie dit nie!! die ergste van als vir my is dat ek dalk die grofste van die lot is. ek het so spyt oor baie dinge in my lewe maar van die dinge waaroor ek die hartseerste is, is hoe ek sekere mense in my lewe behandel het. baie van dit kan ek nooit teruggaan en regmaak nie al wens ek hoe.

    ReplyDelete