Monday, November 24, 2008

Drome van Kersfees




Ek het gister die Kersboom versier (kan mens glo dit is alweer sukke tyd!). De Villiers kom toe op die takbok-speelding af en toe ek vanaand gaan om hom nag te sê, kom ek op die prentjie af...

1 comment:

  1. ag te dierbaar - dis sulke oomblikke wat mens wil gryp en vashou ne?
    eks so bly jy het 'n foto geneem en vir my gestuur, gee hom 'n stywe druk van my af.

    ReplyDelete