Monday, November 17, 2008

Son, Sand & See




Ons het gister ons eerste see-dag gehad; absolute stunning weer: so 23 grade, effense briesie om die hitte draaglik te maak en nie 'n wolkie in die lug nie. Die son het ons bietjie geklits, maar dit was 'n heerlik dag! Ons sou dit graag met julle wou deel...

3 comments:

  1. ag hoe lekker lyk dit!! ai ons sou darem graag daar wou wees. geniet dit sommer vir ons part ook!

    ReplyDelete
  2. This comment has been removed by the author.

    ReplyDelete