Saturday, November 8, 2008

Sneeu manne


Kyk net die dierbare sneeumanne wat ek en Marelie gemaak het. Die botteltjies het ons by die thrift store gekoop en dit toe opgevul met plastiek beads. Die koppe wou ons van klei maak maar dit sou te lank vat om droog te word toe vat ons sommer polystyrene. Marelie is so in haar skik met hulle! Ons gaan hulle ook more op ons vlooimark tafel sit - weet nie of ons ooit enige iets gaan verkoop nie. Ek sal laat weet na die naweek.

Hou vir ons duimvas!

1 comment:

  1. Sterkte met julle tafel - ek glo julle gaan wonderlike besigheid doen! Hierdie sneeumanne gaan soos soetkoek verkoop!

    ReplyDelete