Saturday, November 8, 2008

Nul Nege


Ons ry vanmiddag hier onder by die see verby en ek vra Ben om te stop, ek wil 'n foto van die wolke en see neem. Toe ek die foto sien wat ek geneem het, staan die "09" so duidelik uit! Mag dit 'n voorspelling wees van 'n wonderlike geseende jaar...

1 comment:

  1. ek is net so mal oor wolke en kan vir lang tye na hulle staar. het jy geweet mens kry tot 'n cloud society hier waar mense hulle mooiste fotos van wolke instuur en dan word dit op 'n site gepost. ek sal dit weer soek en vir jou die link stuur.

    ReplyDelete