Tuesday, November 18, 2008

Ek verlang na jou!




Vandag verlang ek sommer net na jou toe maak ek die fun-foto's van ons - cute né? Ek't jou email gekry en is so opgewonde oor die popverkope, dis wonderlike nuus. Verseker kan mens met elke bietjie sakgeld doen. Ek glo dat almal wie jy nou moet wegwys, gaan oor hulle voete val in die toekoms. Jou poppe is besonders, maak nie saak wat wie ookal sê nie.

1 comment:

  1. eks mal oor ons bill board foto! ai my maaikie ek sou wat wou gee om jou weer elke dag te kon sien. ek verlang net so vreeslik na jou -en dis waar, party dae is net erger as ander ne? ek het 'n paar "vriende" gemaak hier maar nie 'n soul sister nie!! ek hoop ons kan darem weer so binne 'n jaar se tyd kom kuier in sa.

    ReplyDelete