Kyk, ek is nie gek oor stillewes nie, maar hierdie skildery het my oog gevang. Hy hang in die Restaurant - dis 'n vriendin (Gail Cousins) wat die shop gebruik om haar skilderye uit te stal en te verkoop. Die kleure is absoluut stunning - ongelukkig wys dit nie so goed op die foto nie, maar die blou is eintlik pers! Ek kan my oë nie van die skildery afhaal nie.
dis pragtig. ek hou ook daarvan. die "water" in die fles is baie mooi gedoen.
ReplyDelete