Friday, December 5, 2008

Kersfees ornamente


Ek het gister besluit om Kersfees ornamente vir ons boom te maak en wat anders as poppies? Hulle het te oulik uitgekom. Wens ek was nader om vir jou kersboom ook aan te gee!


Wat is julle planne vir vakansie hierdie jaar?

Weet jy dalk hoe om musiek te add op ons blog? Ek het gister probeer maar verstaan nie die help tutorial nie.(siestog) .

Ek kon kom tot by die playlist maar dan verloor hulle my. As jy weet hoe sit vir ons iets op asb.


Brr dis koud vanoggend. Dis so koud hulle kon nie eers Celsiuse kry om te report nie - hulle sê net 0 grade Celsius!

1 comment:

  1. Dis die mooiste poppies! Ek's so jammer ons is so verskriklik ver van mekaar af! Jy gaan die moiste boom in Amerika hê... Neem 'seblief 'n foto

    Ek sal kyk of ek musiek kan upload en laat weet. Tussen hakkies, weet jy dalk wat het met ons font gebeur? Ons't altyd so mooi font gehad, ek dink Georgia, nou is dit Times New Roman en ek kry dit glad nie verander nie!

    ReplyDelete