Saturday, December 27, 2008

Snow boarding en ander sneeu grappies




Hierdie het ek gister op Mt Hood geneem voor sy begin snow board het. Was sommer vir my 'n ou mooi fototjie.


Kyk na die arme garage se "merchandise". Jy gaan dalk op die foto moet kliek om te kan sien wat aangaan.

1 comment:

  1. Besigheid kan definitief nie goed wees in sulke weer nie! Foei tog... Dit is 'n baie mooi foto, Marelie is besig om 'n stunning meisiekind te word!

    ReplyDelete