Thursday, December 25, 2008

Today's THE Day

"Today in the town of David, a Saviour has been born to you; he is Christ the Lord. This will be a sign to you: You will find a baby wrapped in cloths and lying in a manger."Luke 2:11-12, NIV
Ek lees vandag en 'n paar dae al voor Kersfees, dat ons moet aan beweeg van Mattheus en Lukas se verhale van Kersfees, want Kersfees moet in Johannes 1 gesetel wees. Die "advent" is baie belangriker as die "Event" , Jesus se kom s en natuurlike Sy 2de koms is waarna ons moet moet uitsien. Mag die vandag, en die verhouding wat ons met Jesus Christus het, gewortel wees in Johannes 1. Mag ons, soos die babatjie op die foto, in Sy hand wees, wat ookal die omstandighede!

2 comments:

  1. Ek weet wat jy bedoel met advent is belangriker as die event maar nog steeds dink ek Kersfees is op sy eie tog 'n belangrike event. Sien my vlge post.
    xx

    ReplyDelete
  2. Hi Nee, ek bedoel nie dat Kersfees nie belangrik is nie; verseker is dit (en Paastyd) die belangrikste herdenkinge wat ons as Christene kan vier. Wat ek eintlik wil se is dat ons ons horisonne moet verbreed en alles in perspektief moet sien. Ek is absoluut met jou en ek dink die wonderwerk rondom die hele geboorte-gebeurtenis word nie genoeg beklemtoon nie. God het ons so oneindig lief dat hy afgekom het na ons vlak toe sodat ons vergifnis kan kry van al ons sonde - dit is absoluut (on)-gelooflik!

    ReplyDelete