Monday, December 1, 2008

Maan, Jupiter en Venus




Ek hoop jy kan die foto mooi sien want dit was bietjie donker teen die tyd wat die wolke weg was sodat mens die sterre kon sien... die 3 het vanaand so styf langs mekaar gehang - is dit nie mooi nie? Gisteraand was daar nog heelwat van 'n afstand tussen die maan en die 2 planete, maar net so mooi! Jy sal dalk op die foto's moet kliek om beter te sien. Ons aanbid werklik 'n GROOT, ALMAGTIGE GOD, kyk net watse mooi goete het hy vir ons gemaak om te geniet!

2 comments:

  1. weet jy altyd wanneer ek kyk na die planete en sterre voel ek soos 'n spikkeltjie. dankie vir die mooi fotos!

    ReplyDelete
  2. As jy op die boonste foto kliek sal 'n link op You Tube oopmaak wat baie gepaste en baie bekende musiek sal speel... druk die terug-pyltjie as jy klaar geluister het om weer by die blog uit te kom...

    ReplyDelete