Hier is die beloofde "beter" foto van Marelie met haar soldate pakkie aan. Die uitvoering het pragtig afgeloop en ou Marelietjie het so mooi gedans!
Die opbrengs van die konsert gaan na FISH - 'n organisasie wat kos gee vir minder bevooregtes en ek het nogal gedink ek wil na hulle kantoor gaan in die dorp en gaan hoor of ek dalk vir hulle kan volunteer. Hulle is maar altyd op soek na volunteers vir die sopkombuise en so aan en ek het nou die tyd om so iets te doen.
Ag Ellen, 'n Ma se hart sal dit nooit kan hou nie - sy lyk dierbaar. Ek kan net dink hoe trots jy op haar is!
ReplyDelete