Dis nog steeds ysig hier by ons. Ek sien op die tv hulle noem dit 'n "arctic storm". Dit lyk omtrent soos die Arctic en voel defnitief so. Ek moes net eers vir jou 'n foto stuur van die icicles net buite my studio se venster. Dit is amazing. Die buurman s'n is al meer as 2m lank - dit lyk ongelooflik!
Dis pragtig! Jy moet 'seblief nie ophou foto's neem nie, ek's mal daaroor. Ek onthou toe ek by my sus se skoonfamilie in Penn gekuier het (einde '86) hoe groot indruk die koue en sneeu op my gemaak het - die icicles het gelyk asof die huise huil! My Kersfees sal nooit weer dieselfde wees nie - maak dit special!
ReplyDeletejulle moet kom kuier!!!! ag my vriendin ek verlang sulke dik stukke na jou. ek wens ek het die geld gehad om julle sommer almal oor te vlieg hier na ons toe vir kersfees!
ReplyDelete