Ek het hierdie Friendship kaartjies op my lessenaar en vanoggend s'n was nogal baie gepas: "Through your friendship, God fills my life with light, my eyes with sunshine, and my heart with hope". Baie Dankie vir jou Vriendskap - dit beteken baie meer as wat jy ooit kan dink!
Ai my vriendin daar laat jy my sommer 'n traan pink so vroeg in die oggend!! Eks baie lief vir jou ook - jy was nog altyd vir my die wonderlikste vriendin en voel baie dae sommer soos 'n sussie vir my! Jy laat my altyd glimlag en maak die lewe se laste ligter want jys altyd bereid om saam te help dra. Jys 'n vriendin duisend en ek tel jou defnitief as 'n blessing.
ReplyDelete