Vanoggend sit ons aan die ontbyttafel by The Flour Basket en skielik besef ek net hoe 'n groot voorreg dit is vir ons om saam te kan wees vir ontbyt. Hier's die 2 manne in my lewe... die gesigsuitdrukkings is omdat hulle gese het: "Hallo Tannie Ellen!"
Ek sien nou eers ek het so vroeg vanoggend die blog ge-post dat dit 2 Oktober wys! Dit was al die 3de hier by ons...
ReplyDeleteHallo julle oulike oukies!
ReplyDeleteJa ons is bietjie agter hier :-)
ReplyDelete