Ek het so verskriklik verkeerd geeet die afgelope tyd en besluit om vanoggend 'n nuwe blaadjie om te slaan - met 'n goeie ontbyt (op Sureslim en Atkins gebaseer!) Ag, die stryd tog om die lyne in beheer te hou, dit raak so afgesaag...
dit lyk na 'n lekker ontbyt!! ag tog ek is al super moedeloos met myself! ome een of ander rede kry ek net nie "begin" nie. sterkte hoor ek hoop die pondjies smelt weg.
dit lyk na 'n lekker ontbyt!! ag tog ek is al super moedeloos met myself! ome een of ander rede kry ek net nie "begin" nie. sterkte hoor ek hoop die pondjies smelt weg.
ReplyDeleteLuister, daar sal groot wonderwerke moet gebeur want daar is baie ponde wat moet smelt!
ReplyDelete