Tuesday, October 7, 2008

To Realize

Ek kry vanoggend die in 'n email en toe ek dit lees besef ek net hoe relatief alles in die lewe is. En as hierdie aardse goed vir ons so relatief is, hoeveel te meer is dit nie vir God nie? Ons maak soveel van goete wat eintlik niks beteken nie, maar aan die ander kant weet God ook wat ons nodig het, want Sy Seun was ook hier op aarde! Wat 'n voorreg is dit nie om so God te kan aanbid nie!
(Jy moet op die teks kliek - 'n nuwe window maak oop sodat jy dit kan lees)

1 comment:

  1. Dis baie waar. ALS in hierdie lewe is relatief - die enigste vaste punt wat ons het is God se woord. Ek het 'n interessante artikel gelees nou die dag en hierdie is so stukkie daarvan.
    The modern world is moving away from the Bible because truth about God has been made RELATIVE to justify the self-defined generation. Todays culture want the individual personal tastes, morals and values to define truth for that person.
    Dankie Here dat U woord nie relatief is nie want anders weet ek nie waar ons sou begin het nie.U woord is ons vaste punt.

    Joh. 6:63
    The words I have spoken to you are spirit and they are life

    ReplyDelete