Ek moes net eers hierdie buurman se Halloween decorations vir jou wys! Vaderland het jy nou al in jou wildste drome dit oorweeg om so 'n spinnekop by jou voordeur te sit? Hierie mense is lekka mal.
Kliek op die foto om die "mooi groot" spinnie te sien.
My liewe genade! Te minste sal jy nie muskiete in jou huis he met die meneer om jou huis op te pas nie (nou nie dat julle eintlik muskiet-probleme het nie...).
ReplyDelete