Saterdag, jou lekker ding! Ai, dis darem lekker om op te staan, koffie te maak en weer te kan terug klim in die bed. Ek kannie wag om te begin met die boek van Jodi Picoult nie - Keeping Faith. Ek is mal oor haar boeke, het min of meer alamal gelees. Nou ja, my boek wag...
Ja ek hou ook van haar boeke. Die een fout wat ek gemaak het was om hulle so direk na mekaar te lees en sy gebruik so half dieselle reseppie oor en oor. As mens hulle seker soos gewone mense lees ( nou en dan) is dit 'n great lees. Ek is maar bietjie geneig tot kompulsiwiteit!!!
ReplyDelete