Grrrr ek is lekker siek!! En daars niks lekkers daaraan nie. My neus loop, my oe traan, my keel is seer, ek hoes en proes. Ai tog mens voel darem misrabel! Nou verstaan ek my "grys" dag gister...
Ag, Vriendin, ek hoop jy voel gou-gou beter na al die pille! Ek dink dis maar een van 'n mens se lyf se maniere om vir jou te se om bietjie te rus, stadiger, relax...

ReplyDelete