Wednesday, October 8, 2008

My Hart se punt


Vanoggend sit die 2kies so en pap eet en ek sien hulle het presies dieselle pakkies aan. Dit was vir my so oulik dat ek hulle eers moes afneem. Ai eks baie blessed met hulle 2 in my lewe.

1 comment:

  1. Hulle lyk oulik die 2kies -wat sou mens tog doen sonder hulle in jou lewe?

    ReplyDelete