Sunday, October 19, 2008

De Villiers se break


De Villiers kry uiteindelik sy break! Die arme kind kon nie wag om in die water te kom nie. Ek sal natuurlik nog steeds nie my lyf in daai water sit nie, dis verseker, maar nou ja, my naam is nie De Villiers nie...

2 comments:

  1. ja-nee ek kon sien hy kon dit nie meer hou om in die water te kom nie. nou die dag met sy duikbril in die bad en al. hoe ouer ek word hoe meer gril ek vir die koue water. gee my 'n warmwater swembad en ek swem elke dag!!

    ReplyDelete