Thursday, October 30, 2008

'n Dag sonder God


Ek lees vandag dié: "Without GOD, our week would be: Sinday, Mournday, Tearsday, Wasteday,Thirstday, Fightday, Shatterday!!!" Die ergste van alles is, dat ons, as Jesus se kinders ook soms so leef, so asof ons sonder hoop en sonder God is. Mag ons elke dag leef om 'n verskil te maak, om God se gesig te wees vir ander wat Hom nie ken nie, mag ons lewens 'n blessing wees vir ander want ons aanbid 'n Awesome God! - Hierdie foto is op 10 Mei 2008 geneem deur iemand wat by 'n saamtrek was van Angus Buchan (die Aartappelboer van Faith like Potatoes)

2 comments:

  1. This comment has been removed by the author.

    ReplyDelete
  2. ai ek het net begin tik toe hang my computer sommer! wat ek wou sê is ek hou van jou hartjie wolkie - ek gaan nou begin uitkyk of ek ook een kan sien!

    ReplyDelete