Thursday, October 16, 2008

Grys


Vandag is als grys. My gemoed, my hare, my dag. Eindeloos grys en vaal. Ai waars jy vandag om my bietjie op te cheer? Ek kort vandag 'n drukkie van 'n vriendin, 'n koppie koffie en 'n goeie grappie......

1 comment:

  1. Hierdie comment is nou redelik outdated want ek het myself moedeloos gesukkel met die internet die afgelope paar dae en kon glad nie blog nie. Wat ek vir jou wou se is dat GRYS-dae is maar net dae wat ek dink die Here ons net weer laat herinner aan die feit dat alles wat ons is en het, is net sy genade. 'n Sonskyn-dag kan oornag in 'n Grys-dag verander! Ten minste weet ons nou wat die grys-dag se oorsaak was...

    ReplyDelete