Saturday, October 25, 2008

Keeping up with the Joneses


Ai tog die buurman het Marelie geinspireer met sy terrible spinnekop en nou het ek ook een in my tuin. Marelie terg mos vir Ben oor sy "grafsteen" water feature en elke jaar versier hom met groot lekkerkry vir Halloween. Hierdie jaar wou sy met alle mag 'n spinnekop opsit en hierdie is die resultaat. Ek en Twiggy kry ewe veel horrietjie piep oor die nuwe inwoner. Genadiglik nog net vir 2 weke.....

2 comments:

  1. Dis nie net jy en Twiggy wat die horrietjie piep kry nie - ek gril my dood net om na die foto te kyk! Waarvan is die spinnerak gemaak?

    ReplyDelete
  2. weet jy dis sulke wit goed wat jy in pakkies hier koop - spider web. dis amper soos batting wat mens gebruik om 'n quilt mee te maak wat mens so uittrek in sulke lang drade. dit lyk nogal authentic ne? die spinnekop van naby is natuurlik 'n groot joke - sy bene is van sulke blink swart en pers materiaal eintlik glad nie scary of creepy nie. meer disco diva....

    ReplyDelete